Mung-bone net die gewas vir ‘n groener toekoms!

Posted in Latest News

AGRIPULSE – NOORDWES - In die laaste klompie jare het nuwe landbougewasse op Suid-Afrikaanse akkers ‘n gereelde gesig word. Die toenemende wêreldwye vraag na kos is seker die belangrikste rede hiervoor.

Lees meer HIER.