Sprinkane effektief beheer, sonder gif

Posted in Latest News

AGRI-PULSE - Spesiale aanbod ons behandel U plaas teen sprinkane vir slegs R2400 vir ‘n vollle jaar.
Na die goeie reen wat op baie plekke geval het broei die sprinkane en wurms baie vining uit en die kristal frekwensies kan hul op groot areas doodmaak, die tegnologie is onbeperk en kan enige grootte area bedien.

Kristal frekwensies teiken spesifieke spesies, enige plek in die wereld, gif vry sonder om ander spesies soos bye en preditore aan te tas.
Die gevorderde stelsel kan altyd kosteloos aangepas word vir nuwe mutasies en variasies.
Kwantum koppeling word gebruik om om die frekwensies onmiddelik op enige oppervlakte in die wereld te plaas, en dit is meetbaar.
Frekwensie behandeling se effektiwiteit is talle kere reeds bewys as meer effektief as chemiese behandeling teen ‘n fraksie van die koste.
Dit terwyl chemikaliee minder effektief raak teen insekte en die markte toenemend diskrimineer teen chemiese residu in produkte.
Kristal tegnologie kan ingespan word vir ‘n baie wye reeks van toepassings, van die beheer van viruses, bakteriee, swamme, plant en diere siektes, totInsek, en plaagdier beheer soos Rotte, voëls, ape, jakkalse en baie meer.
Ook vir voer supplemente op diere voeding en plantvoeding aanvullings, mikro en makro minerale, selfs die PH van die grond kan vining aangepas word.
Grond organismes kan gestimuleer word om plantgroei te bevorder en opbrengste en kwaliteit te verbeter.
Besproeings lyne en druppers kan skoongemaak word en water en grond kan tot ‘n mate ontsout word.
Dood alge in damme, en swembaddens chemies vry. Ons het ook ‘n aantal huishoudelike produkte wat die frekwensies oor ‘n vaste area toedien, en kan met kwantum skakeling opgedateer word om mutasies te beheer.
Die Tuin Feetjie stimuleer plante om te groei, beskerm plante teen ryp skade en verminder water verbruik met 30%, dit dood plant etende insekte, vlieë, muskiete, termiete en kakkerlakke, dit bedien ‘n area van 40 meter radius en kos net R 800, dit is lewenslank gewaarborg.
Die Pest Vibes dood rotte, muise, vlieë, muskiete, termiete, kakkerlakke ens.
Vir 40 meter radius kos dit R 800 en die 200 meter radius kos R 1800, dit het ‘n lewenslange waarborg en kan onbeperk gratis opgegradeer word.
Die Aqua Struct water struktureerder verbeter water kwaliteit, verhoog bloed suurstof vlakke, maak pype en ketels skoon van kalk aanpaksels, is groot genoeg vir 25mm pyp, dikker pype gebruik meer, een vir elke 25 mm pypdikte en kos net R 1200, dit is lewenslank gewaarborg, die efek is toetsbaar.
Wellness hangertjie kos net R 800 en verbeter algemene gesondheid en verlig pyn.
Die Auto struct struktureer die brandstof in U motor om skoon ontbranding te kry, spaar 10 tot 15 % brandstof, kos R 800 en hou vir ‘n leeftyd.
Insekbeheer met frekwensies is baie meer effektief as met chemikaliee en is baie gesonder en goedkoper, sprinkane kan ook voorkomend bestry word om skade te vermy. Volgens Dr. Bruce Lipton werk frekwensies 100 maal meer effektief as chemikaliee.
Spesiale plaag aanbod, ons behandel U plaas teen sprinkane vir slegs R2400 vir ‘n vollle jaar! Ongeag die grootte van U grond.
Al wat U moet doen is fotos stuur.