Heuning – ‘n stroopsoet storie…

Posted in Latest News

“Spys het uit die eter uitgegaan, en soetigheid uit die sterke…” Met dié raaisel het Simson die Filistyne om die bos gelei en was dit nie vir die vrou wat hom “verraai” het nie, sou die uitleg vir dié raaisel seker tot vandag toe nog, wel, ‘n raaisel gebly het… 

AGRIPULSE - Simson het op dié idée gekom nadat hy ‘n swerm bye met die soetste heuning in die karkas van ‘n leeu afgekom het wat hy vroeër verskeur het…

En tot vandag toe nog is die mens se soete versugting na heuning amper so driftig soos Simson se legendariese heldedade… En toevallig, amper so onverganklik as die Bybel self is heuning… Het jy geweet dat heuning nooit bederf nie, selfs al word dit ‘n 100 jaar oud… Dit mag dalk versuiker – maar nee, dit word nooit sleg, oud, suur of “af” nie…

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse Desember 2016 uitgawe.