Swaar reën bring skade maar ook belowende oes!

Posted in Latest News

AGRIPULSE - NOORDWES – Goeie nuus uit die Noordwes: die droogte is finaal gebreek – en dit blyk of daar nog baie meer reën vir die provinsie op pad is!

Verlede week het die Suid-Afrikaanse Weerdiens ‘n waarskuwing van swaar reën en vloede in die Noordwes, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Gauteng en Mpumalanga uitgereik. Dit volg na die swaar reën wat verlede week in meeste dele van Suid-Afrika geval het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse Maart 2017 uitgawe.

Kliek HIER om ‘n kort video te sien hoe dit in die Noordwes omgewing gereën het.