Kommandowurm kommerwekkend maar onder beheer

Posted in Latest News

AGRIPULSE - NOORDWES – “Ja, ons is maar bekommerd oor die voorkoms van die sogenaamde Herfs-kommandowurm wat ook op plase in Noordwes geïdentifiseer is maar het die volste vertroue in ons voorkomingstelsels en die advies wat ons produsente van kundiges in die bedryf ontvang”.

Só het Naude Pienaar, adjunk-hoofbestuurder van Agri NW aan Agri-Pulse gesê toe ons hom oor die jongste pes in SA-landboukringe gepols het. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse Maart 2017 uitgawe.