Jong wildboer is jongboer van die jaar!

Posted in Latest News

AGRIPULSE – LICHTENBURG – Ondanks onluste wat toegang tot Lichtenburg verlede week lam gelê het en bywoning beïnvloed het, was Agri NW se pas afgelope Jongboerkonferensie in samewerking met NWK Beperk, hoofborg van die konferensie steeds baie suksesvol.

Die tema van die konferensie: "Strategie van Jongboer na Megaboer", het groot inslag by jong boere gevind.

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse May 2017 uitgawe.