Entepreneur maak unieke plan vir sy oudag…

Posted in Latest News

AGRIPULSE - MOOINOOI - In ‘n artikel in Rustenburg Herald is daar verlede week melding gemaak van die algemene observasie dat Afrikaanse kinders oor die jare heen gewoond geraak het aan die konsep om vir iemand anders te werk.

Dit is ‘n negtiewe aanslag - ons moet ons kinders leer om vir hulself te werk en ware entrepreneurs te word wat aan maniere kan dink om geld en sekuriteit te genereer!

‘n Werknemer van Samancor Chroom-myn in die Rustenburg/Mooinooi-omgewing is ‘n sprekende voorbeeld van ‘n man wat sy opsies oorweeg het en besluit om iets aan die saak te doen.

Om die volle storie te lees, kyk na ons Agri Pulse May 2017 uitgawe.