Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sidebar

20
Fri, Sep

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

AGRI-PULSE – BRITS - SV1609 is ‘n semi-onbeperkte soetrissie wat groen na rooi van kleur is – en met uitmuntende weerstand teen Phytoptera. As daar een soetrissie is wat ‘n mens op kan staat maak is dit SV1609.
Hiérdie besondere soetrissie is bekend daarvoor dat dit ‘n ongelooflike lang siklus van groei het en kan beide hitte, asook nat klimaat toestande geweldig goed hanteer. 
Daarmee saam, is SV1609 ‘n soetrissie wat gee sonder ophou! SV1609, word gereeld in die Brits-area in gruisgrond geplant, en hierdie area van ons land is bekend vir droë en warm somers. Nogsteeds, floreer hierdie soetrissie en word kratte-vol, die een na die ander gepluk - met kwaliteit wat jou nie in die steek laat nie. 

Bowenal het SV1609 ‘n geweldige goeie raklewe en is die univormige “40 x 40” grootte soetrissies, iets wat enige verbruiker sonder twyfel telke male sal kies.
Nuvance, vervaardiger van hoë kwaliteit groentesade, spreek waardering uit teenoor die boere wat hul ondersteun en hulle geld en tyd in ‘n produk plaas soos SV1609. Nuvance is dankbaar dat hul ‘n oes vir boere kan beteken.