Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sidebar

19
Sun, Jul

AGRI-PULSE - NOORDWES - Die Suid-Afrikaanse wildbedryf berei voor vir een van die mees betekenisvolle gebeurtenisse op die 2027-kalender.
Twee van die land se mees prominente wildtelers, Bona Bona Wild en Piet du Toit Wildbedryf, het aangekondig dat hulle kragte saamsnoer om “Die Tiende Platinum Veiling” aan te bied. Hierdie geskiedkundige vennootskap, wat op 13 Maart 2027, plaasvind, merk die eerste keer dat dié twee bedryfsreuse as amptelike vennote optree.

Read more …Wildbedryf-reuse span saam vir historiese ‘Tiende’ Platinum-veiling

’n Merkwaardige inheemse boom met ’n ryk medisinale erfenis

Naas Grové

AGRI-PULSE – RUSTENBURG - Onder die merkwaardige inheemse bome van Suider-Afrika is daar min wat so besonders — en so interessant — is soos Steganotaenia araliacea var. araliacea, beter bekend as die geelwortelboom of carrot tree.

Read more …Die geelwortelboom

AGRI-PULSE – VRYBURG - Die Vrouelandbouvereniging (VLV) van Kaapland se nasionale tema vir 2025/2026, “Van Tuin tot Tafel”, vind sterk aanklank in Vryburg waar die plaaslike tak reeds verskeie inisiatiewe van stapel gestuur het om huishoudings aan te moedig om hul eie voedsel te verbou.
As deel van die projek het die Vryburg VLV meer as 700 aarbeiplantjies aan gemeenskapslede versprei. Die doel is om inwoners aan te moedig om hul eie vrugte, groente en kruie te kweek en sodoende groter voedselsekerheid, gesonder eetgewoontes en omgewingsbewustheid te bevorder.

Read more …VLV bevorder “Van Tuin tot Tafel”-leefstyl in Vryburg

More Articles …